Ons foto sessie in November was geskuif as gevolg van die storms wat ons beleef het,,maar soos net die Here dinge kan laat uitwerk het dit gebeur dat dit moontlik was dat ons dit by die see kon doen. Wat ‘n voorreg om hierdie ongelooflike gesin af te neem.
Familie kiekies
Familie kiekies
See familie kiekies
Some people come into your life when you really need them and they somehow change your life forever, and for the bestÂ